Grade 8 Afrikaans
4 Seasons
The core focus of Afrikaans is the development of interpersonal, cognitive, and communication skills across a variety of topics to encourage bilingualism. In this subject, we explore terminology, visual analysis, language structures and conventions, reasoning skills, presenting as well as deducing meaning and summarising information from written and spoken texts.
-
11:57Episode 1
Voornaamwoorde
Episode 1
During this lesson we look at the different pronouns we find in the Afrikaans language and when to use which type of pronoun.
Tydens hierdie les kyk ons na die verskillende voornaamwoorde wat ons in die Afrikaanse taal kry en wanneer om watter tipe voornaamwoord toe te pas.
-
11:41Episode 3
Lydende en Bedrywende Vorm
Episode 3
In the Afrikaans language, we use Suffering and Active forms to structure different sentences. Today we learn more about how to form Passive and Active sentences.
Lydende en Bedrywende vorm gebruik ons in die Afrikaanse taal om verskillende sinne te struktureer. Vandag leer ons meer hoe om Lyden...
-
05:22Episode 4
Samestellings
Episode 4
Compounds are used to join two words together to form a new word. Let's learn more about how to form composites today!
Samestellings word gebruik om twee woorde saam te voeg en sodoende ‘n nuwe woord te vorm. Kom ons leer meer oor hoe om samestellings te vorm vandag!
-
07:00Episode 5
Direkte en Indirekte Rede
Episode 5
In the Afrikaans language, we use Direct and Indirect speech to structure people's words in different sentences. Today we learn more about how to use Direct and Indirect speech.
Direkte en Indirekte rede gebruik ons in die Afrikaanse taal om mense se woorde in verskillende sinne te struktureer. ...
-
05:35Episode 6
Tussenwerpsels
Episode 6
Interjections are great words to indicate emotion and feeling! This makes the Afrikaans language so much richer. Let's learn more about interjections today.
Tussenwerpsels is wonderlike woorde om emosie en gevoel aan te dui! Dit maak die Afrikaanse taal soveel ryker. Kom ons leer meer oor tussen...
-
07:14Episode 7
Afkortings en Akronieme
Episode 7
Abbreviations and acronyms are used a lot in the Afrikaans language to shorten words. It is important to know these abbreviations and acronyms to understand what you are reading. Today we learn about the different abbreviations and acronyms!
Afkortings en akronieme word baie in die Afrikaanse ta...
-
10:02Episode 8
Deelwoorde
Episode 8
Participles are important in the Afrikaans language because they form part of adjectives, adverbs, and verbs. Let's learn a little more about participles today!
Deelwoorde is belangrik in die Afrikaanse taal omdat dit deel vorm van byvoeglike naamwoorde, bywoorde en werkwoorde. Kom ons leer biet...
-
09:51Episode 9
Voorvoegsels en Agtervoegsels
Episode 9
During this lesson, we will learn about prefixes and suffixes and how to add them to base words. Let's see how to tackle it.
Gedurende hierdie les gaan ons van voor- en agtervoegsels leer en hoe om hulle by basis woorde te voeg. Kom ons kyk hoe om dit aan te pak.
-
05:26Episode 10
Die Infinitief
Episode 10
The Infinitive is the last part of STOMPI and is very important to understand. Let's see what the infinitive consists of and how to use it.
Die Infinitief is die laaste gedeelte van STOMPI en baie belangrik om te verstaan. Kom ons kyk waaruit die infinitief bestaan en hoe om dit te gebruik.
-
06:42Episode 11
Homonieme en homofone
Episode 11
Homonyms and homophones are words that sound the same but are still different. Today we learn more about how to identify, classify and put these unique words into context.
Homonieme en homofone is woorde wat dieselfde klink maar nog steeds verskil. Vandag leer ons meer hoe om hierdie unieke woor...
-
06:12Episode 12
Kort Transaksionele Skryf: Instruksies
Episode 12
Instructions! We will learn all about writing instructions as part of your creative writing. So before I keep telling you what to do, get ready and let's start the lesson.
Instruksies! We will learn all about writing instructions as part of your creative writing. So before I keep telling you wha...
-
06:08Episode 13
Lang Transaksionele Skryf: Huldeblyk
Episode 13
During this lesson, we look at the formats of your long transactional writing, your Tribute, specifically, and how to apply them to garner the best possible marks.
Gedurende hierdie les kyk ons na die formate van jou lang transaksionele skryfwerk, jou Huldeblyk, spesifiek, en hoe om dit toe te p...
-
06:22Episode 14
Lang Transaksionele Skryf: Toespraak
Episode 14
During this lesson we look at the formats of your long transactional writing, your Speech, specifically, and how to apply them to gain the best possible marks.
Gedurende hierdie les kyk ons na die formate van jou lang transaksionele skryfwerk, jou Toespraak, spesifiek, en hoe om dit toe te pas o...
-
07:37Episode 15
Letterlike en Figuurlike Taal
Episode 15
During this lesson, we look at the different uses of the Afrikaans language in a literal and figurative way.
Gedurende hierdie les kyk ons na die verskillende gebruike van die Afrikaanse taal in ‘n letterlike en figuurlike wyse.
-
06:44Episode 16
Kort Transaksionele Skryf: Epos
Episode 16
During this lesson, we look at the formats of your short transactional writing, specifically how to apply them to emails.
Tydens hierdie les kyk ons na die formate van jou kort transaksionele skrywe, spesifiek hoe om dit op e-posse toe te pas.