During this lesson, we look at the formats of your long transactional writing, your Tribute, specifically, and how to apply them to garner the best possible marks.
Gedurende hierdie les kyk ons na die formate van jou lang transaksionele skryfwerk, jou Toespraak, spesifiek, en hoe om dit toe te pas om die beste moontlike punte te werf.
Up Next in Term 3
-
Intensiewe Vorm
The Infinitive is the last part of STOMPI and is very important to understand. Let's see what the infinitive consists of and how to use it.
Die Infinitief is die laaste gedeelte van STOMPI en baie belangrik om te verstaan. Kom ons kyk waaruit die infinitief bestaan en hoe om dit te gebruik.
-
Die Infinitief

Voorvoegsels en Agtervoegsels
During this lesson, we will learn about prefixes and suffixes and how to add them to base words. Let's see how to tackle it.
Gedurende hierdie les gaan ons van voor- en agtervoegsels leer en hoe om hulle by basis woorde te voeg. Kom ons kyk hoe om dit aan te pak.