Grade 9 Afrikaans.

Grade 9 Afrikaans.

4 Seasons

Welcome to a new year and a new term grade 9’s. This term we will be building on your basic knowledge of Afrikaans and expanding it a bit by adding to your vocabulary and explaining a bit more about what each Woordsoort entails. You will also learn some tip sand tricks along the way in identifying Selfstandige naamwoorde, Byvoeglike naamwoorde, as well as Poësie en Prosa terminologie. Hierdie kwartaal is prop vol opwindenheid.

Watch free Share
Grade 9 Afrikaans.
  • Afrikaanse Klanke

    Episode 1

    During this lesson, we will tackle the Afrikaans sounds in the Afrikaans language and learn how to pronounce the sounds of the alphabet correctly.

    Gedurende hierdie les gaan ons die Afrikaanse klanke aanpak in die Afrikaanse taal en leer hoe om klanke van die alfabet korrek uit te spreek.

  • Lettergrepe

    Episode 2

    Syllables help us spell and pronounce words! In this lesson, you will learn all about Afrikaans Syllables

    Lettergrepe help ons om te spel en woorde uit te spreek! In hierdie les leer jy alles van Afrikaanse Lettergrepe

  • Lees en Skryftekens

    Episode 3

    Everyone wants to be able to read and write right? This lesson tackles our Afrikaans reading and writing signs and learning when to use what.

    Almal wil mos kan lees en skryf? Hierdie les pak ons Afrikaanse lees en skryf tekens aan en leer wanneer om wat te gebruik.

  • STOMPI

    Episode 4

    STOMPI is extremely important to put our sentences in the correct order! In this lesson, we learn exactly how to tackle STOMPI and make a success of it.

    STOMPI is uiters belangrik om ons sinne in die korrekte volgorde te plaas! In hierdie les leer ons presies hoe om STOMPI aan te pak en ‘n sukse...

  • Sin soorte

    Episode 5

    In the Afrikaans language, we get different sentences to convey different meanings or emotions. In this lesson, we are going to learn exactly when to use which sentence.

    In die Afrikaanse taal kry ons verskillende sinne om verskillende betekenisse of emosie oor te dra. In hierdie les gaan ons pr...

  • Selfstandige Naamwoorde

    Episode 6

    Nouns and their rules are very important! In this lesson, we learn about different nouns and their purpose.

    Selfstandige naamwoorde en hulle reëls is baie belangrik! In hierdie les leer ons oor verskillende selfstandige naamwoorde en hulle doel.

  • Byvoeglike naamwoorde

    Episode 7

    Adjectives help us to describe things nicely. In this lesson, we tackle everything from adjectives to help you in the Afrikaans language.

    Byvoeglike naamwoorde help ons om goed mooi te beskryf. Hierdie les pak ons alles van byvoeglike naamwoorde aan om jou in die Afrikaanse taal te help.

  • Trappe van Vergelykings

    Episode 8

    Stairs of Comparisons are known in English as 'the Degrees of Comparison'. In this lesson, we learn the different rules for Afrikaans' Steps of Comparisons.

    Trappe van Vergelykings is in Engels bekend as ‘the Degrees of Comparison’. In hierdie les leer ons die verskillende reëls vir Afrikaanse T...

  • Begripstegnieke

    Episode 9

    Comprehension techniques are extremely important to analyze and answer any comprehension test. It is important to understand these techniques that will help you in the Afrikaans language for many years.

    Begripstegnieke is van uiterse belang om enige begripstoets te analiseer en te beantwoord. Di...

  • Poësie Terme

    Episode 10

    To analyze poems you need to understand the Poetry terms. This lesson teaches us more about these terms.

    Om gedigte te analiseer moet jy die Poësie terme verstaan. Hierdie les leer ons meer oor hierdie terme.

  • Bou van ‘n gedig

    Episode 11

    In this lesson, we learn about the construction of a poem and how to analyze and interpret it in terms of the terminology we learned in the previous lesson.

    In hierdie les leer ons oor die bou van ‘n gedig en hoe om dit te analiseer en interpreteer in terme van die terminologie wat ons in die vo...

  • Gedig Analise

    Episode 12

    During this lesson, we practically tackle a poem together to apply our terminology from the previous two lessons in a poem.

    Gedurende hierdie les pak ons prakties ‘n gedig saam aan om ons terminologie van die vorige twee lesse in ‘n gedig toe te pas.

  • Verkleining

    Episode 13

    Diminutive is known in English as 'the Dimunative form'. In this lesson, we learn the different rules for Afrikaans Verkleinings.

    Verkleining is in Engels bekend as ‘the Dimunative form’. In hierdie les leer ons die verskillende reëls vir Afrikaanse Verkleinings.

  • Meervoud

    Episode 14

    Nouns and their rules are very important! In this lesson, we learn about different nouns and their purpose.

    Selfstandige naamwoorde en hulle reëls is baie belangrik! In hierdie les leer ons oor verskillende selfstandige naamwoorde en hulle doel.

  • Geslag
    09:20
    Episode 15

    Geslag

    Episode 15

    During this lesson, we will learn about the gender names of different professions, animals and so much more!

    Gedurende hierdie les gaan ons leer oor die geslag name van verskillende beroepe, diere en soveel meer!