The core focus of Afrikaans is the development of interpersonal, cognitive, and communication skills across a variety of topics to encourage bilingualism. In this subject, we explore terminology, visual analysis, language structures and conventions, reasoning skills, presenting as well as deducing meaning and summarising information from written and spoken texts.
Tydens hierdie les pak ons visuele elemente en terminologie aan wat jy in strokies prente, advertensies en baie meer in die Afrikaanse taal. Hierdie terminologie sal jou help om verskillende visuele tekste te analiseer.
Tydens hierdie les gaan ons lidwoorde en telwoorde aanpak wat ons gaan leer wanneer om watter lidwoord te gebruik en watter telwoorde ons in Afrikaans kry.
Gedurende hierdie les gaan ons ‘n bietjie dieper kyk na vraagsinne en hoe ons dit aanpak om verskillende vrae te struktureer.
Vandag leer ons van werkwoorde en hoe om hulle in ons verskillende sinne sowel as STOMPI te gebruik.
Voorsetsels help ons in die Afrikaanse taal om posisie aan te dui. Vandag leer ons meer van die verskillende voorsetsels wat ons kry en kan gebruik in die Afrikaanse taal
Ontkennende vorm is vreeslik belangrik in die Afrikaanse taal. In Afrikaans maak ons gebruik van ‘n dubbel negatief, en in hierdie les gaan ons meer daarvan leer.
Gedurende hierdie les gaan ons ‘n bietjie dieper kyk na vraagsinne en hoe ons dit aanpak om verskillende vrae te struktureer.
Gedurende hierdie les kyk ons na sommige van die formate van jou kort transaksionele skryfwerk en hoe om dit toe te pas om die beste moontlike punte te werf.
Gedurende hierdie les kyk ons na sommige van die formate van jou lang transaksionele skryfwerk en hoe om dit toe te pas om die beste moontlike punte te werf.