During this lesson, we will apply the terminology of a short story to a real short story and analyze it practically together.
Gedurende hierdie les gaan ons die terminologie van ‘n kortverhaal toepas op ‘n regte kortverhaal en dit prakties saam analiseer.
Gedurende hierdie les kyk ons na sommige van die formate van jou kort transaksionele skryfwerk en hoe om dit toe te pas om die beste moontlike punte te werf.
Gedurende hierdie les kyk ons na sommige van die formate van jou lang transaksionele skryfwerk en hoe om dit toe te pas om die beste moontlike punte te werf.