Grade 8 Afrikaans

Grade 8 Afrikaans

4 Seasons

The core focus of Afrikaans is the development of interpersonal, cognitive, and communication skills across a variety of topics to encourage bilingualism. In this subject, we explore terminology, visual analysis, language structures and conventions, reasoning skills, presenting as well as deducing meaning and summarising information from written and spoken texts.

Watch free Share
Grade 8 Afrikaans
  • Sinonieme en Antonieme

    Episode 1

    Sinonieme is woorde wat dieselfde betekenis het en Antonieme is woorde wat die teenoorgestelde betekenis het. Vandag leer ons meer hoe om hierdie unieke woorde uit te ken, klassifiseer en in konteks te plaas.

    Synonyms are words that have the same meaning and Antonyms are words that have the o...

  • Vergelykings

    Episode 2

    Similes are used to compare two things with each other. Today we learn more about how to recognize and use this phenomenon.

    Vergelykings word gebruik om twee dinge met mekaar te vergelyk. Vandag leer ons meer hoe om hierdie verskynsel uit te ken en te gebruik.

  • Intensiewe vorme

    Episode 3

    Intensive forms are adjectives that convey more feelings and make the Afrikaans language richer. Today we learn more about how to recognize and use this phenomenon.

    Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde wat meer gevoel oordra en maak die Afrikaanse taal ryker. Vandag leer ons meer hoe om hie...

  • Idiome

    Episode 4

    Idiome is spesifieke sê-goed en frase wat die Afrikaanse taal uniek en ryker maak. Vandag leer ons meer hoe om hierdie verskynsel uit te ken en te gebruik.

    Idioms are specific sayings and phrases that make the Afrikaans language unique and richer. Today we learn more about how to recognize and...

  • Bou van 'n volksverhaal

    Episode 5

    Today we learn about the construction of a folk tale and we are going to apply it by looking at a real folk tale and analyzing the construction.

    Vandag leer ons van die bou van ‘n volksverhaal en gaan ons dit toepas deur na ‘n regte volksverhaal te kyk en die bou te analiseer.

  • Volksverhaal Analise

    Episode 6

    Today we learn to analyze a folk tale and apply our theory by looking at a real folk tale and analyzing the construction.

    Vandag leer ons n volksverhaal ánaliseer en ons teorie toepas deur na ‘n regte volksverhaal te kyk en die bou te analiseer.

  • Bou van ‘n roman

    Episode 7

    Today we learn about the construction of a novel and we are going to apply it by looking at a real novel and analyzing the construction.

    Vandag leer ons van die bou van ‘n roman en gaan ons dit toepas deur na ‘n regte roman te kyk en die bou te analiseer.

  • Roman Analise

    Episode 8

    En wanneer ons lees in Afrikaans is dit belangrik om die roman te analiseer om te weet presies wat aangaan en wat die skrywer vir ons wil sê - understanding the message the author is trying to get across is critical if we want to do well in our analysis of a novel.

    When we read in Afrikaans it i...

  • Opsomming Tegnieke Hersien

    Episode 9

    Summarizing techniques are extremely important to analyze and summarize any summary. It is important to understand these techniques that will help you for many years in the Afrikaans language and many other subjects.

    Opsomming tegnieke is van uiterse belang om enige opsomming te analiseer en op ...

  • Een word omskrywings / taal tameletjies

    Episode 10

    Taal tameletjies en een woord omskrywings is die unieke woorde van die Afrikaanse taal wat baie spesiaal is. Kom ons kyk na die verskillende woorde wat daar is!

    Taal tamaletjies and one word definitions are the unique words of the Afrikaans language which are very special. Let's look at the di...

  • Oefenvraestel: Visuele Geletterdheid

    Episode 11

    Today, we will be learning about visual literacy and how we can use that for our writing.

    Vandag sal ons leer oor visuele geletterdheid en hoe ons dit vir ons skryfwerk kan gebruik.

  • Oefen Taal Vraestel Part 2

    Episode 12

    Vandag gaan ons kyk na 'n voorbeeld van 'n opsomming wat ons dalk in die eksamen kan kry.

    Today we are going to look at an example of a summary that we might get in the exam.

  • Oefen Taal Vraestel Part 3

    Episode 13

    Ons gaan kyk na die taalafdeling van 'n vraestel.

    We are going to look at the language section of a paper.

  • Oefen Prosa Vraestel/Gedeelte

    Episode 14

    In this lesson, we are going to analyze and study a novel as well as looking at how we answer exam questions about novels.

    In hierdie les gaan ons 'n roman ontleed en bestudeer, asook kyk hoe ons eksamenvrae oor romans beantwoord.

  • Oefen Poësie Vraestel/Gedeelte

    Episode 15

    Today we will be looking at poetry and the types of questions you may be getting when it comes to poems in exams.

    Vandag gaan ons kyk na poësie en die tipe vrae wat jy dalk kry wanneer dit kom by gedigte in eksamens

  • Oefenvraestel:Begrip 4

    Episode 16

    Vandag gaan ons na die eerste deel van 'n oefenvraestel kyk - maak dus seker jy is gereed!

    Today we are going to have a look at the first part of a practice paper - so make sure you are ready!

  • Oefen Prosa Vraestel/Gedeelte

    Episode 17

    Vandag gaan ons kyk na 'n voorbeeld van hoe jy vrae oor 'n roman gevra kan word.

    Today we will be looking at an example of how you might be asked questions on a novel.

  • Oefen Poësie Vraestel/Gedeelte

    Episode 18

    Vandag gaan ons kyk na die tipe vrae wat julle mag kry in die eksamen as dit kom by ’n gedig.

    Today we are going to look at the types of questions you may get in the exam when it comes to a poem.